Gert Daniël Scholtz 1905-1983 Foto van G.D. Scholtz by 'n artikel oor hom op die webtuiste van die Die elektroniese Christelike Kernensiklopedie by die skakel https://ecke.co.za/scholtz-gert-daniel/
Voor - Eerste Ry Links na Regs 15 Kinders.
1) Helen Scholtz dogter van Oom Japie
2) Nelie vd Berg, Nig van oudste dogter van Oom Banie se dogter
3) Lucy Scholtz, later…
Grafsteen Jan van Riebeeck 1619-1677 Hier onder ligt begraven den
E. Hr Iohan van Riebeeck Eerste
Stichter der Colonie aan Cabo
De Boa Esperance en oud Pre
sident van Malacca Iongst
Secretaris van de Hoge Rege
ringe van India Obiit 18en Ia
nuary Ao 1677 oud 58 Iaaren
Grafsteen Joachim Hermanus Scholtz 1783-1834 Joachim is op die plaas Loshoek begrawe. Volgens sy kleinseun Mnr. G.P. Visser was hy op trek met vee vanaf Hanover toe hy op Lokshoek gesterf het. Die grafsteen is deur Mnr. Visser aan die Nasionale Museum in Bloemfontein geskenk en word bewaar met die verwyssingsnommer G451.
Die foto van sy grafsteen is opgeneem uit Voortrekkerstamouers…
Grafsteen Johannes Stephanus Gouws 1919-1944 Find A Grave, Lieutenant ( Pilot ) Johannes Stephanus Gouws, https://www.findagrave.com/memorial/20953745/johannes-stephanus-gouws, Added by: Paul on 26 Oct 2019