Nuwe Boekmerk

Notas


Resultate 201 tot 250 van 3,043

      «Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 ... 61» Volgende»

 #   Notas   Geskakel aan 
201 Doopgetuies was Pieter Hendrik Gouws, Hendrina Johanna Gouws, Jacobus Gouws en Johanna Elisabeth Gouws Gouws, Maria Magdalena (I3573)
 
202 Doopgetuies was Pieter Willem Adriaan van der Merwe, Maria Susanna Elizabeth van der Merwe (vermoedelik sy groououers aan moederskant), sy oom Francois Cornelis Johannes Hendrik Gouws en Helena Petronella Gouws.

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSK6-B7WT-Y?i=10&cat=959431 
Gouws, Pieter Willem Adriaan (I6622)
 
203 Doopgetuies was Rynier Swiegers, Martha Swanepoel, Gerrit Daniel Jacobus Scholtz en Gezina Susanna de BeerScholtz, Gesina Maria Susanna (I1546)
 
204 Doopgetuies was Schalk Willemsz van der Merwe en Anna Provost van der Merwe, Anna Maria (I7331)
 
205 Doopgetuies was Susanna Geertruida de Villiers, Rachel Elizabeth Louw, Sarel Jacobus de Villiers en Susanna Johanna Kriel Scholtz, Susanna Rachel Elizabeth (I6752)
 
206 Doopgetuies was sy broer Jacobus Scholtz en suster Susanna Maria ScholtzScholtz, Frederick Cornelis (I3316)
 
207 Doopgetuies was sy oupa Jan Joachim Scholtz en ouma Catharina Elisabeth van WykEsterhuizen, Willem (I2903)
 
208 Doopgetuies was sy oupa Jacobus Johannes Lodewicus Scholtz en ouma Johanna Sophia Swiegers en Leendert Cornelis Louw en Maria Johanna van der Merwe. Scholtz, Jacobus Johannes Lodewikus (I3693)
 
209 Doopgetuies was sy oupa Johannes Christiaan Roos, en ouma Gerbrechta Elizabeth Coetzee, en Jacobus Johannes Theron en Lasija Susanna Coetzee. Roos, Johannes Christiaan (I273)
 
210 Doopgetuies was sy oupa Izak Daniel Bosman en ouma Johanna Maria VosBosman, Izak Daniel (I4891)
 
211 Doopgetuies was sy oupa Pieter Daniel de Villiers en sy oupa se derde vrou Elizabeth Johanna LouwScholtz, Pieter Daniel Eduard (I6739)
 
212 Doopgetuies was sy oupa Hendrik Janse van Rensburg en ouma Anna Maria van der MerweJanse van Rensburg, Hendrik Petrus (I7336)
 
213 Doopgetuies was sy oupa en ouma aan vaderskant Jacob Johannes Scholtz en Elizabeth Louisa Strauss en sy oupa en oma aan moederskant Jacobus Johannes Lodewicus Scholtz en Johanna Sophia SwiegersScholtz, Jacob Johannes (I1616)
 
214 Doopgetuies was sy oupagrootjie Hendrik Petrus Coetzee, oumagrootjie Anna Magdalena Potgieter en sy oom en tante Jacobus Johannes Theron en Lasya Susanna Coetzee  Roos, Hendrik Petrus Coetzee (I260)
 
215 Doopgetuies was vermoedelik sy oom en tante Pieter Johannes Hendrik Gouws en Elizabeth Johanna Gouws (broer en suster van sy moeder).

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSVD-5SX7-K?cat=959223 
Gouws, Francois Cornelis Johannes Hendrik (I6630)
 
216 Doopgetuies was Wessel Johannes Pretorius, Aletta Fransina Hennop, Petrus Jacobus Venter en Sophia Jansen. Gouws, Stephanus Petrus (I7352)
 
217 Doopgetuies was Willem Barnard Swiegers en Geesje Maria Susanna Swiegers. Scholtz, Jacoba Johanna Lodewica (I1556)
 
218 Doopgetuies was Willem Jansen en Hester Burger. Jansen, Barend Nicolaas (I7328)
 
219 Doopgetuies was Willem Lubbe en Elisabeth Lubbe. Smit, Willem (I1960)
 
220 Doopgetuies was Wouter de Wet en Hester Josina de Waal Scholtz, Pieter Wouter (I6861)
 
221 Doopgetuis was Johannes Wynand Louw, Margaretha Johanna Joubert, Gideon Johannes Joubert, Margaretha Louisa Retief, Adriaan Louw, Margaretha Jacoba Hofmeyr en Margaretha Louisa Joubert Hofmeyr, Margaretha Johanna (I6733)
 
222 Doopinskrywing in die doopregister van die St Jacobs Kerk (pagina 72) Brugge op 2 September 1765:

Anno 1765 Mensis Septembris
2dâ medio 4te matutine Natus et eâdem baptezatus est Joannes Jacobús franciscús filius Legitimus Ludovici Cleenwerck slatis 41 annorúm baptizati in parochiali ecclesia St Catharina et teresia Costers slatis 40 annorúm baptizati in parochiali ecclesia St Anna. Súsceperúnt Dominicús Laúwers et isabella van Damme.
quod attestor ffbuis. Boúte viap: St Jacobi
L Jooriss pastor St Jacobi

Sien ook:
https://gw.geneanet.org/whoswho?lang=en&pz=hannah+camille&nz=claus&p=ludovicus&n=cleenwerck 
Cleenwerck, Johannes Jacobus Franciscus (I7684)
 
223 Doopinskrywing: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSK6-1QF4-C?i=274&cat=959431 Scholtz, Frederik Theodorus (I5948)
 
224 Doopinskrywing: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSVZ-8WVR?i=413&cat=959431 de Lange, Phillipina Lodewina (I5949)
 
225 Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. Lewend (I5954)
 
226 Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. Lewend (I5953)
 
227 Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. Lewend (I5952)
 
228 Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. Lewend (I5955)
 
229 Doornhoek

Klein Marico
Vriend en Vriendin

Ek wil aan u vertel hoe dit met my, Alberta Louisa Elizabeth Engelbrecht(gebore Gouws) gegaan het gedurende die Oorlog van die Boere en die Engelse van 1899.

Baie vroeg die oggend van 13 Julie 1901, terwyl ons nog ontwaak, wemel die werf van die vyand. My man, Koert Nikolaas Engelbrecht, vlug toe. Ek en my eenjarige kind moes maar agterbly. Dit was ook nie lank nie, of hier is die vyand.

Saam met die vyand was Meintjies en ander Boeremanne. Meintjies het my beveel om my goed te gaan haal sodat hulle ons kamp toe kan vat. Ek het mooi gepraat en hom gevra om ons tog maar te laat staan. Dit was egter tevergeefs.

So word ek, my suster en skoonsuster toe op een wa gelaai. Saam met die 7 kinders was ons dan 10 mense gewees op die wa. Ons moes in die aand sommer so op die kaal grond slaap.

Ons was almal baie hartseer gewees. Orals waar jy kyk sien jy net hoe die mense huil. Die Engelse was so baie soos miere. 'n Sekere Tant Martha Basson was veral baie hartseer gewees.

Kort voor Mafeking is daar uitgespan. Daar het ons geslaap. Die volgende dag is ons met die waens deur die dorp. Die heel tyd wonder ons oor ons bestemming.

Uiteindelik word daar by die kamp uitgespan. Twaalf uur die middag word ons by die sinkhuis afgelaai. Sommiges word by die huis afgelaai, terwyl ander sommer in die pad by die wa afgelaai word. Dit was op die 15de gewees.

Ons was aangese om by die huis te gaan kos haal. Daar aangekom, moes ons eers uitvind dat ons sakkies moes maak om die kos in te sit. Die 17de het my kind skielik siek geword. Die vorige dag is daar tente uitgedeel, maar ek kon nie een kry nie. Die tente is rond en lyk kompleet asof hulle op 'n paal staan.

Die 19de het ek darem ook 'n tent gekry. Die nag word my kind, Petrus Hendrik Stephanus baie siek. Ek moes opstaan en 'n lap smeer met kruienaals om op sy bors te sit. Die kruienaals het ek sommer met my skoen se hak fyngestamp.

Die volgende dag is ek toe na die dokter toe. Hy se dat dit kindertering is en dat al die kinders daaraan doodgaan. Die grafte was baie en masels het regeer.

Vroeg die oggend van die 25ste September is my broer se kind oorlede in sy bed.

Die lewe het aangegaan, maar my kind het siek gebly. Die dokter gee medisyne, maar hy bly siek. Hy sit net altyd op sy bed en vra, maar jy weet nie wat jy moet gee nie.

Die mense sterf. Daar was 'n Potgieter se vrou wat na die hospitaal toe is, nadat die verpleegster haar laat weet het dat haar kind oorlede is. By die hospitaal het sy die kind gaan toespeld. Toe sy terugkom by haar tent, is haar ander kind ook dood.

Ek was by die ressenhuis, en toe ek terugkom sien ek al die mense na haar tent toe loop. Ons het gedink dat daar iemand daar aangekom het, maar toe ons daar kom sien ons die 6 maande oue kind is dood. So het dit maar altyd met die sterftes gegaan.

Na die uitbreek van die oorlog het die Engelse ons vrouens gevang en weggeneem na die kampe toe.

My kind was altyd siek. Hy was so siek dat ek 'n kussing moes gebruik om hom regop te laat sit. Daar is nie genoeg tyd, penne of ink om aan julle te vertel hoe hy gelyk het nie.

Om dorp toe te gaan moes ons eers 'n pas kry. Aangesien die dokter se medisyne nie werk nie, is ek na Mafeking se dokter toe. Dit het gelyk of sy medisyne werk.

Ons het toe later weer van die kampdokter se medisyne vir hom gegee. Dit was egter sy dood gewees. Hy is oorlede op 19 Desember in die ouderdom van 1 jaar, 4 maande en 25 dae.

Ek het gedink dat dit beter so was. Hy was nou verlos. Sy draers was Martha de Beer en Johanna Labuschagne. Die koster was Frekkie Botha. My kind is saam met Sarie Nel se kind begrawe. So het dit maar altyd gegaan.

Grieta Havenga het by die hospitaal 'n vrou gekry wat al 8 dae oorlede was en sleg geruik het. Die swartes moes haar toe in 'n kis sit. Ons is toe na die begraafplaas toe. Die troepe het kom vra of hulle ons kon help aangesien ons vroue self die kis in die graf moes dit. Grieta het die vrou uitgeken as haar niggie. Haar mond was oop en een voortand het gekort. Daaraan is sy uitgeken.

Die dag waarop my broer se vrou begrawe is, is daar 25 lyke uit die sinkhuisie geneem. Dit is nou sonder die wat in die tente oorlede is. My broer se kind wat toe nog aan die aansterk was. het by my kom bly. Martha Christina Gouws, my oudste suster, se dogter Martha Beukes was op Lobatsi by haar tante. Die tante het toe koffie aan ons gestuur. Die mense wat vir die Engelse werk, het haar toe gevat en op Mafeking in die tronk gesit. Jy kan jouself indink hoe benoud sy moes gevoel het in daardie tronk. Gelukkig is sy vrygelaat na twee dae en teruggestuur na haar ma toe.

Uiteindelik het die vrede gekom en is ons verlos. Piet Fourie van Zeerust het te perd met 'n wit vlag die tyding vir ons gebring. Ons het toe nog 'n tydjie in die kamp gebly voor ons huis toe is. Ons was maar treurig om die Engelse se vernielingswerk te moes aanskou.

Alberta L Engelbrecht. 
Gouws, Alberta Louisa Elizabeth (I2133)
 
230 Een van 'n tweeling dogters. Sy en haar tweeling suster Hester het onderskeidelik met die twee broers Gerrit Johannes en Marthinus Oosthuizen getrou.
In SAF is haar naam foutief aangegee as "Michiel". 
Gouws, Machel (I3010)
 
231 Een van 'n tweeling dogters. Sy en haar tweeling suster Machel het onderskeidelik met die twee broers Marthinus en Gerrit Johannes Oosthuizen getrou. Gouws, Hester (I3009)
 
232 Eerste leraar van die NG gemeente Piketberg tussen 1840-1866. Scholtz, Dominee John William Louis (I3306)
 
233 Eerste vroulike apteker in Suid-Afrika Scholtz, Dirkie Louisa (I542)
 
234 Elisabeth
Baptised: 29 Aug 1841
Born: 01 Aug 1840
Father: Nicolaas Johannes WESTHUIZEN vd
Mother: Anna Maria Jacoba STEENKAMP
Residence: over die Grensen
Witnesses: COERTZE Wynand Johannes, BRITS Elisabeth Helena
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Colesberg, Baptism register, 1837-1843. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G16 3/2. Note: Colesberg established 1826 from Graaff-Reinet. Transcribed by Annelie Els, independently, from Pretoria Archives FK 2277
http://www.eggsa.org 
van der Westhuizen, Elisabeth (I870)
 
235 Entry No: 188
When Baptised: 26 Jan 1904
Declared Day of Birth: 27 Apr 1903
Christian name: Petrus Stephanus Jacobus
Parents Christian Names: Petrus Stephanus Jacobus & Christina Philippina Maria
Parents Surname: HOLLIDAY
Abode: Bosch Bult District Lichtenburg
Quality, Trade or Profession: Farmer
Sponsers or Witnesses: J.A.S. HOLLIDAY - R.J. VAN VUURDE? - M.M. HOLLIDAY
By Whom the ceremony was Performed: A. ROBERTS 
Holliday, Petrus Stephanus Jacobus (I824)
 
236 Erf aanvraag: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKG-19CL-P?i=600&cat=566185
Kriminele Klagte: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKP-ZQZC-2?cat=185397
Acte van transport:
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKP-M342-4?i=283&cat=188451
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKP-M3W6-9?i=842&cat=188451 
Gouws, Marthinus Gerhardus (I51)
 
237 Geboortedatum of sy grafsteen word hier gebruik. Die inskrywing van sy doop in die Ringregisters van Aberdeen dui dit aan as 6 Aug 1894. Scholtz, Jacobus Joachim (I6186)
 
238 Gebore om 3:20nm op Woensdag 30 Junie 1948. Hy is vernoem na sy oupa aan moederskant, Willen Charl Andries Scholtz, en na die befaamde Duitse historikus Leonard von Ranke, waar sy vader groot waardering voor gehad het. Scholtz, Dr. Willem Leopold von Ranke (I4887)
 
239 Geboren in onecht
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-89XZ-2?i=63&cat=993681 
Heinemann, Elizabeth Anna Susanna (I1485)
 
240 Gedoop deur Ds. Adriaan Johan Victor (Attie) Burger, tweede leraar van die NG Gemeente Johannesburg-Noord (tans NG Gemeente Andrew Murray). Scholtz, Dr. Willem Leopold von Ranke (I4887)
 
241 Gedoop saam met haar twee ouer broers. Doop getuies was Johann Gottlieb Karstedt, Johanna Israel, Hendrik Matfeld, Carolina van de Caap, Johan George Sousman en Catharina Petronella de Greys. Peens, Jacoba Petronella (I7679)
 
242 Gedoop saam met sy jonger broer en suster. Doop getuies was Johann Gottlieb Karstedt, Johanna Israel, Hendrik Matfeld, Carolina van de Caap, Johan George Sousman en Catharina Petronella de Greys. Peens, Johan Frederik (I7677)
 
243 Gedoop saam met sy ouer broer en jonger suster. Doop getuies was Johann Gottlieb Karstedt, Johanna Israel, Hendrik Matfeld, Carolina van de Caap, Johan George Sousman en Catharina Petronella de Greys. Peens, Jan Franciscus (I7678)
 
244 Gedoop tydens die besoek van ds. P.E. Faure en W. Robertson aan die mense ten Noorde van die Oranjerivier. Die NG Gemeente Smithfield is net 'n maand eerder op 23 November 1848 gestig. Doopgetuies was Jacob Joseph Gouws en Petronella Zacharia BothaScholtz, Jacob Johannes (I212)
 
245 Gedoopt te Penssefontein
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKX-93HH-Z?i=856&cat=960849 
Gouws, Heremias Cornelius (I5032)
 
246 Gedoopt te Schmitsdrift
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKX-93QW-C?i=845&cat=960849 
Scholtz, Willem Jan Hendrik (I3844)
 
247 Geertruida Elizabeth van der Westhuizen * 8/6/1830 ≈ 4/7/1831 Graaff-Reinet dv. Nicolaas Johannes van der Weshuizen en Anna Maria Steenkamp Getuigen Wynand Johannes Roos, Geertruida Elizabeth van der Westhuizen, Johannes Christiaan Frederik Wilthagen https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKD-YGK1?i≈101&cat≈959223 van der Westhuizen, Geertruida Elizabeth (I865)
 
248 Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. Familie: Lewend / Martha Elizabeth Crew (F2142)
 
249 Gereformeerde Kloosterkerk Den Haag: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-89QJ-CF5V?i=206&cc=2037907&cat=256881 Elsevier, Samuel (I7261)
 
250 Gerhardus van der Westhuizen * 26/7/1823 ≈ 2/5/1824 Graaff-Reinet sv. Nicolaas Johannes van der Weshuizen en Anna Maria Steenkamp Getuigen Barbara Margrietha Griesel, Christiaan Frederik Herbst https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKD-J93G-Y?i≈85&cat≈959223 van der Westhuizen, Gerhardus (I862)
 

      «Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 ... 61» Volgende»