Nuwe Boekmerk

Notas


Resultate 3,001 tot 3,050 van 3,297

      «Vorige «1 ... 57 58 59 60 61 62 63 64 65 ... 66» Volgende»

 #   Notas   Geskakel aan 
3001 Hy is vernoem na sy oupa aan moederskant. Doopgetuies was sy oupa Jacob Johannes Kruger, sy ouma Anna Dorothea Griesel, Albertus Viljoen en Maria Jacobs. Scholtz, Jacob Johannes (I193)
 
3002 Hy is vernoem na sy oupa aan vaderskant. Doopgetuies was sy grootouers aan vaders en moederskant Jacob Johannes Scholtz, Elizabeth Louisa Strauss, Willem Jacobus Smit en Sara Maria Janse van RensburgScholtz, Jacob Johannes (I224)
 
3003 Hy is vernoem na sy twee oupas, die twee neefs Pieter en Stephanus Gouws. Op sy doop is sy grootouers, broer van sy vader (Marthinus Gouws) en suster van sy moeder (Jacoba Johanna Gouws) teenwoordig as getuies. Gouws, Pieter Stephanus (I2561)
 
3004 Hy is voor 17 Mar 1765 oorlede aangesien 'n tweede kind met die naam Gerardus op die dag gedoop is. Scholtz, Gerrit (I171)
 
3005 Hy moes vroeg gesterf het, aangesien die egpaar op 26 Mei 1859 weer 'n seun met die name laat doop wie op 1 April 1859 gebore was. von Wielligh, Gideon Retief (I5232)
 
3006 Hy tree op 4 Nov 1719 in diens van die H.O.I.K as lanspassaat (onderkorporaal) en vertrek op dieselfde dag aan boord van die Bentveld vanaf Texel. Op 9 Feb 1720 arriveer die Bentveld aan Kaap die Goeie Hoop en Arnold is een van die 18 soldate wat aan die Kaap agterbly toe die Bentveld op 6 Mar 1720 vertrek na Batavia. Volgens sy testament wat op 4 Sep 1722 opgestel is was hy toe ongeveer 30 jaar oud, dus in ca 1692 gebore. In die testament word sy ouers as Hermanus Scholts en Rabina Elisabeth van Bijlefelt (Bielefeld in Pruisse, teenwoordig in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale) aangegee. Hy tree op 26 Okt 1721 aan die Kaap in die huwelik met Jacomina Visser, dogter van Gerrit Visser en Johanna Thielemans. Uit die huwelik word twee seuns gebore:
b1. Hermanus Arnoldus * Kaap die Goeie Hoop < 20 Sep 1722 ≈ Kaap die Goeie Hoop 20 Sep 1722
b2. Hendrik Gysbert * Kaap die Goeie Hoop < 12 Mrt 1724 ≈ Kaap die Goeie Hoop 12 Mrt 1724

Aanvullende Bronne:
1. Soldyboek Bentveld 1719: https://www.nationaalarchief.nl/onderzoeken/archief/1.04.02/invnr/5735/file/NL-HaNA_1.04.02_5735_0167
2. Reis van die Bentveld 1719-1720: https://resources.huygens.knaw.nl/das/detailVoyage/93441
3. Bentveld: https://www.vocsite.nl/schepen/10106/
4. Opgaafrol 1722: https://www.nationaalarchief.nl/onderzoeken/archief/1.04.02/invnr/4088/file/NL-HaNA_1.04.02_4088_0760 
Scholtz, Arnold Heinrich (I4073)
 
3007 Hy was reeds voor 9 September 1852 oorlede aangesien 'n tweede seun met die name Gottlieb Wilhelm Brückner op die dag gebore is. van der Lingen, Gottlieb Wilhelm Brückner (I7627)
 
3008 Hy word in die huwelikskontrak aangegee as die broer van Suzanne de Vos de Vos, Jean (I6598)
 
3009 Hy word in die huwelikskontrak aangegee as getuie "as gevolg van" Marie JacobDenin, Jean (I6595)
 
3010 Hy word nie genoem in die inventaris van sy vader se boedel nie. Biebouw, Cornelis (I3771)
 
3011 Ik woonde op de plaats Waterkloof en bracht in het jaar 1842 uit het land ten zuiden van de Vaalrivier een juffrouw Maria du Plessis als huisvrouw daarheen.

Gedenkschriften van Paul Kruger.
https://www.dbnl.org/arch/krug004gede01_01/pag/krug004gede01_01.pdf 
Familie: President Stephanus Johannes Paulus Kruger / Anna Maria Etresia du Plessis (F1649)
 
3012 In die doopboek word sy aangegee as Janne de Villiers. Vermoedelik was die bedoelde doopnaam Jeanne. In alle verdere primêre rekords word daar na haar verwys as Johanna.
Doopgetuies was Abraham de Villiers en Marie le Fevre
de Villiers, Johanna (I8118)
 
3013 In die doopinskrywing word haar geboortedatum aangegee as 27 Jan 1906, maar op beide die stefkennis van haar en haar man word die 24 Jan 1906 as die datum van haar geboorte aangegee. Scholtz, Petronella (I8169)
 
3014 In die doopregister word sy name aangegee as David Johannes Jakobus. Hy is waarskynlik vernoem na sy oom David Johannes Philippus Scholtz (geb. 1817). Doopgetuies was David Johannes Philippus Scholtz, Hermina Jacobs, Charl Johannes Pretorius, Maria Magdalena de Beer, Jacobus Johannes Lodewicus Scholtz en Johanne Sophia Krueger. Scholtz, David Johannes Philippus (I1517)
 
3015 In die huwelikskontrak tussen hul seun Pierre Jacob en sy voorgenome bruid Suzanne de Vos word daar vir die voornemende bruidegom 'n getuie vermeld genaamd Jean Denin, teenwoordig "as gevolg van" Marie Jacob. Ek kon geen verdere verwysing na Jean Denin en Marie Jacob vind nie, maar sy was moontlik 'n dogter van die egpaar Fermin Jacob en Margueritte de Niel wat vermoedelik voor die datum van die huwelikskontrak oorlede is. Familie: Fremin Jacob / Margueritte de Niel (F1944)
 
3016 In die huweliksregister word sy plek van herkoms aangegee as Minikenberg. Liebenberg, Christian (I5679)
 
3017 In die informasievorm van sy dood word gemeld dat hy aan melaatsheid en longontsteking oorlede is en reeds 8 jaar aan melaatsheid gely het ten tyde van sy dood. Vermoedelik was hy ook vir die periode van sy siekte (1916 - 1924) in isolasie by die Wesfort Hospitaal vir Melaatses.

https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91L-Z43Z-L?i=1545&cat=591980 
Gouws, Marthinus Gerhardus (I110)
 
3018 In die opgaaf van 1729 vir die periode 30 April 1728 tot 1 of 3 Mei 1729 word daar 1 seun aangegee vir Joachim en Anna Maria. In die daaropvolgende jaar 1730 word daar egter geen seun aangegee nie. Scholtz, Johannes Paasen (I165)
 
3019 In die sterfregister van die NG Kerk Beaufort-Wes word sy sterfdatum aangegee as 30 Mei 1850. Sy sterfkennis dui egter 31 Mei 1850 aan.  Heinemann, Jacob (I315)
 
3020 In die sterfregister van die NGK Stellenbosch word aangegee dat hy te Moddergat oorlede en begrawe is op 'n eindom wat aan Pieter Eduard Scholtz (sy seun) behoort. Pieter Eduard was vanaf 1833 die eienaar van die plaas Scholtzenhof wat in die toenmalige wyk Moddergat geleë is. Scholtz, Johannes Jurgen (I179)
 
3021 In die trouboekinskrywing vir sy huwelik met Anneke Aalfs word na hom verwys as "onse Uijt mijnder Jochem Haeijen". Volgens die publikasie "Vreemde woorden in archieven" van die Groningen Argief, is 'n Uitmijnder 'n veilingsmeester, in Afrikaans dus 'n afslaer. Hayen, Joachim (I7377)
 
3022 In SAF is hy foutief aangegee as sv. Barend Petrus Scholtz (1844-1911). Scholtz, Gert Daniel Jacobus (I2923)
 
3023 In SAF ord sy foutief weergegee as k.v. Daniël Johannes Jacobus Scholtz en Geertruyda Aletta Susanna Jacobs. Scholtz, Anna Johanna Francina (I2083)
 
3024 In SAF word daar aangegee dat Johan Erhard Wagner 1835-1890 sv. Johan Hendrik Wagner en Wilhelmina Margaretha (Maria) Lotter 'n tweede keer in die huwelik getree het met Herculina Johanna Petronella OBERHOLSTER. Dit is foutief. Hy is reeds voor Hendrika Susanna Classina Schenk oorlede. Herculina Johanna Petronella OBERHOLSTER was getroud met Johan Erhard Wagner 1838-1891 sv. Andries Wagner en Maria Wolhuter (MOOC 775/1891). Familie: Johan Erhard Wagner / Hendrika Susanna Classina Schenk (F1460)
 
3025 In SAF word die huweliksdatum verkeerdelik aangegee as 16 April 1761 Familie: Hermanus Esterhuizen / Anna Elisabeth Scholtz (F474)
 
3026 In SAF word hy fouties twee keer opgeneem as k.v. Daniel Johannes Jacobus Scholtz en Catharina Elizabeth Snyders. Scholtz, Johannes Jacobus (I1590)
 
3027 In SAF word sy aangegee as Johanna Magdalena. Alle primêre bronne gee haar egter aan as Johanna Adriana. Scholtz, Johanna Adriana (I7937)
 
3028 In SAF word sy foutief gekoppel aan Johannes Petrus Gous geb. 7.2.1824. Familie: Johannes Petrus Gouws / Regina Johanna Mostert (F1156)
 
3029 Inventaris van alle zodanige goederen als ab intestato metter dood zijn ontruimd ende nagelaten door de vrijswartinne Christina van de Caab, ten voordeele van haare in onegt verkregene twee kinderen met namen

Helena Christina van Pellen, getrouwd met Johan George Guilliam en
Dorothea van de Caab, minderjaarig

http://databases.tanap.net/mooc/main_article.cfm?id=MOOC8%2F18%2E37&freesearchkey=1782%2D11%2D27 
van de Caab, Christina (I3969)
 
3030 Is waarskynlik dieselfde persoon wat as Magdalena Dorothea Gouws aangegee word, eggenoot van Johannes Marthinus Francois Janse van Vuuren. Gouws, Helena Dorothea ii (I87)
 
3031 Jacob Heinemann (ook gespel Heinemann, Heijneman of Heineman) * Paderborn, Hesse-Kassel 23.10.1786, winkelier te Beaufort-Wes † 30.5.1850 x Beaufort-Wes 21.10.1827 Cecilia Catharina Jacoba NORTIER xx Beaufort-Wes 12.4.1832 Anna Margaretha Cecilia BROODRYK (Jan Andries-dg)

Reeds in 1824 in die Beaufort-Wes omgewing (Village of Beaufort) woonagtig: Hottentot werknemers - 4, Perde - 4, Trekosse - 10, Skape - 113

Opgaaf 1829, Beaufort-Wes, Distrik Beaufort-Wes: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33SQ-GTBG-9RLG?i=39&cc=1935348&cat=2030755 
Heinemann, Jacob (I315)
 
3032 Jan Hendrik
Baptised: 11 Oct 1829
Born: 01 Oct 1829
Father: Nicolaas Johannes WESTHUIZEN vd
Mother: Anna Maria Jacoba STEENKAMP
Witnesses: YSELLE Gabriel Ernst, NIENABER Maria Catharina, GRIESEL Barbara Margaretha
Baptised by: A. Murray
Additional notes: baptised at: RENOSTERBERG, Veldcornet: Migiel Oberholser.
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Colesberg, Baptism register, 1827-1831. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G16 3/1A. Note: Colesberg established 1826 from Graaff-Reinet. Transcribed by Annelie Els, independently, from Pretoria Archives FK 2275

http://www.eggsa.org 
van der Westhuizen, Jan Hendrik (I869)
 
3033 Joachim trou op 24 Maart 1854 weer met Anna Dorothea Janse van Vuuren te Smithfield. Hoewel die inskrywing in the trouboek van Smithfield aangee dat hy 'n "jongman" is, is Joachim se handtekening ooglopend dieselfde as sy handtekening in die trouboek van Richmond ten tyde van sy huwelik met Elizabeth Jacoba Louisa Scholtz op 17 Maart 1851.  Scholtz, Elizabeth Jacoba Louisa (I207)
 
3034 Johanna Elizabeth Margaretha van der Westhuizen * 21/8/1835 ≈ 5/2/1837 Graaff-Reinet v. Nicolaas Johannes van der Weshuizen en Anna Maria Steenkamp Getuigen Hendrik Johannes Liebenberg https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKD-YL3P?i≈409&cat≈959223 van der Westhuizen, Johanna Elizabeth Margaretha (I868)
 
3035 Johannes Jacobs tree op 30 Oktober 1815 weer in die huwelik met Johanna Maria Catharina Faber. In die trouboekinskrywing vir hul huwelik word hy as wewenaar aangegee. Scholtz, Jacomina (I173)
 
3036 Johannes Paassen is kort na sy ouers se huwelik en waarskynlik deur Ds. Lambertus Slicher, die leeraar van die gemeente Drakenstein in die periode, gedoop. Sy geboortedatum word nie in die doopinskrywing genoteer nie, maar ons kan aanneem dat dit tussen sy ouers se huwelik op 3 Augustus 1727 en sy doop op 21 September 1727 moes wees. Hy is vermoedelik vernoem na die doopgetuie Jan Moller, maar oor die herkoms van sy middelnaam is daar geen sekerheid nie. Die naaste verbintenis wat op die oorsprong van sy middelnaam kan dui is Margaretha Paasen, die eggenote van Abraham Lever. Abraham en Joachim het op 16 Oktober 1719 as onderskeidelik korporaal en soldaat in Kaap de Goede Hoop aangeland. Dit is moontlik dat hy en Joachim na hul aankoms kontak gehou het en Johannes daarom deels na Margaretha vernoem is. Ek kon egter geen bronne vind om 'n verbintenis tussen Joachim en Abraham na hul aankoms aan die Kaap te staaf nie. Johannes moes op 'n jong leeftyd gesterf het aangesien daar geen verdere verwysing na hom in primêre of sekondêre bronne voorkom buiten die aantekening van sy doop nie. Scholtz, Johannes Paasen (I165)
 
3037 Kennisgewing - https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS95-RS4V-K?i=1323&cc=2520237
Sterfkennis - https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS95-RS4V-K?i=1323&cc=2520237 
Gouws, Gert Stephanus (I1826)
 
3038 Kennisgewing van 'n sterfgeval" https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91P-N93H-1?cc=3732506&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3A6ZQX-PH6M Scholtz, Jacobus Joachim (I6186)
 
3039 Kennisgewing van dood: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33SQ-G5DY-99BS?i=164&cc=1779109&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AWFSB-CTN2
Sterfkennis: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS4V-VSQL-5?i=964&cc=2520237&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AQPTS-NCZC en https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS3F-F9KP-V?i=1088&cc=2520237&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AQGR8-CXTY en https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQF-8FLY?i=1365&cc=2517051 
Scholtz, Clerke Burton (I6867)
 
3040 Kennisgewing van haar dood: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33S7-95FH-WDB?i=133&cc=1779109&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AWS8R-4BMM Gouws, Cornelia Hendrina Johanna (I2432)
 
3041 Kennisgewing van haar dood: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:939Z-5HBT-S?i=164&cc=1779109&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AQ2QM-8SG7 Scholtz, Susana Maria Maasdorp (I7644)
 
3042 Kennisgewing van sterfgeval: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C912-TNNV?cc=2998108&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3A7D7Q-KXPZ de Beer, Barend Petrus (I3902)
 
3043 Kennisgewing van Sterfgeval: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91V-JW3X-5?cc=3732506&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3A6CB2-T1FY Scholtz, Wynand Carel (I6162)
 
3044 Kennisgewing van Sterfte: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C9BY-JSZR-6?cc=2998108&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3A73VN-FX2M Scholtz, Wynand Carel (I6158)
 
3045 Kennisgewing van sy dood: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C9BY-DYRF?view=index&personArk=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3A7QZB-BCMM&action=view
Sterfkennis: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSSH-N33L-L?i=1845&cc=2520237 
Scholtz, William George Alexander (I7651)
 
3046 Kennisgewing: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33S7-956Q-YS?i=322&cc=1779109&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3A7VYK-8Q3Z
Sterfkennis: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91Q-9XGM?i=577&cc=2521616&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AQ2HT-LWD1 
Gouws, Wynand Jacobus (I3588)
 
3047 Kinders uit die huwelik:
Elizabeth Louisa https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:Q2HL-13KQ
Agatha Maria
Anna Jacoba https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:Q2HL-1QM7
Jacoba Johanna https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:Q2HL-133Z
Margaretha Magdalena
Jacob Johannes https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:Q2HL-17WB 
Familie: Pieter Barend Francois Botha / Anna Jacoba Scholtz (F913)
 
3048 Koorts, veeziekte en andere ellenden dwongen ons terug te gaan naar de Magaliesbergen, waar ik bleef wonen en door ruil nog meer plaatsen in eigendom kreeg. Hier trof mij in Januari van het jaar 1846 het ongeluk, dat ik mijn vrouw en het kindje, dat zij het leven gaf, verloor.

Gedenkschriften van Paul Kruger.
https://www.dbnl.org/arch/krug004gede01_01/pag/krug004gede01_01.pdf 
du Plessis, Anna Maria Etresia (I5656)
 
3049 KS: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33S7-95F8-JH9?i=157&cc=1779109&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AW72S-MZPZ
SK: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91Q-NQSY-P?i=687&cc=2521616&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AQ2HT-PT86 
van Rooyen, Johanna Susanna Hendrina (I5984)
 
3050 KS: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33SQ-G56S-5MB?view=index&personArk=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3A4Y75-T5ZM&action=view
SK: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-L94V-592W?
i=258
 
Scholtz, John William Louis (I8077)
 

      «Vorige «1 ... 57 58 59 60 61 62 63 64 65 ... 66» Volgende»