 1796 -
 1796 - 
- 
| Naam | Christiaan Jacobus Liebenberg |  
| Geboorte | Voor 21 Feb 1796 |  
| Gedoop | 21 Feb 1796 | Graaff-Reinet  [1] |  
| Geslag | Manlik |  
| Veldslag | 16 Des 1838 | Bloedrivier  [2] |  
| Persoons ID | I5696 | Geslagregisters |  
| Laaste Opgedateer | 5 Des 2022 |  
 
 
 
 
 
 
- 
 
- 
| Dokumente |  | Wenkommando Lede van die Wenkommando wat deelgeneem het  aan die Slag van Bloedrivier op 16 Desember 1838
 |  
 
 
- 
| Bronne | [B10]  GISA, SAF, (GISA), 20 Des 2020 (Betroubaarheid: 2).d4 Christiaan Jacobus ≈ Graaff-Reinet 21.2.1796, woon dist. Graaff-Reinet, Voortrekker, boer later “Paddafontein” en “Welkomspruit” aan die Sandrivier x Graaff-Reinet 7.12.1817 Francina Maria Johanna KOTZE xx Graaff-Reinet 8.4.1821 Maria Christina Hendrina LIEBENBERG ≈ 22.9.1805 xxx Graaff-Reinet 6.2.1825 Anna Petronella CILLIERS ≈ Graaff-Reinet 20.11.1808
 
 
[B393]  Prof. J.P. Oberholzer, Wenkommando, 26 Mrt 2022 (Betroubaarheid: 2).197. Liebenberg Christiaan Jacobus snr b2c4d4 ≈ 21.2.1796 [Sy pa, twee van sy broers en etlike ander familielede is deur die Matabele vermoor by Liebenbergkoppie. Sy neef Barend Johannes is saam met Retief vermoor] en B R21/38 R22/38
 Die Wenkommando volgens al die beskikbare bronne, Prof. J.P. Oberholzer.
 
 
[B10]  GISA, SAF, (GISA), 20 Des 2020 (Betroubaarheid: 2).c4 Barend Godlieb ≈ Tulbagh 7.12.1766, boer dis. Graaff-Reinet, Voortrekker † Liebenbergkoppie (tans Rietpoort no. 66, Parys OVS) 23.8.1836 deur Ndebele v. Mzilikazi oorval en vermoor x Graaff-Reinet 28.10.1787 Maria Petronella VAN JAARSVELD ≈ 30.3.1771, oorleef moord 23.8.1836
 
 |