Hartingsburg
Notas:
Die Voortrekker Carl Van Heerden se plaas 'Het Bad' was uitgemeet op die dorp wat nou as Bela-Bela bekend staan. In 1873 het die Transvaalse Republiek die plaas gekoop en 'n oord gestig met die naam Hartingsburg, vernoem na die bekende Nederlandse bioloog Pieter Harting.
 Stad/Dorp : Breedtegraad: -24.8844467, Lengtegraad: 28.3287106
Stad/Dorp : Breedtegraad: -24.8844467, Lengtegraad: 28.3287106
Huwelik
		
    Resultate 1 tot 1 van 1
| Familie   | Huwelik   | Familie-ID | ||
|---|---|---|---|---|
| 1 | Gouws / de Beer | 10 Nov 1885 | Hartingsburg | F1678 | 
