Geskiedenis
» Wys alles «Vorige «1 ... 5 6 7 8 9 10 11 12 13 ... 27» Volgende» » Skuifie vertoning
Bertus Scholtz Notas: Gerrit Scholtz(1755-1765)
Geskryf deur Johannes Albertus (Bertus) Scholtz (1907-1997), gedigitiseer en beskikbaar gestel deur Ian Scholtz.
Sy afsterwe word nie in die sterfregister van die gemeente gevind nie, maar hy moes reeds voor sy tiende jaar gesterf het want in 1765 word dieselfde naam aan ’n jonger seun gegee. Die naam is afkomstig van die grootvader aan moederskant. (Gerrit van Wyk).
Eienaar van die oorspronklike | Bertus Scholtz, Ian Scholtz |
Geskakel aan | Gerrit Scholtz |
» Wys alles «Vorige «1 ... 5 6 7 8 9 10 11 12 13 ... 27» Volgende» » Skuifie vertoning