|  | Datum | Gebeurtenis(se) | 
	
| 1 | 1600 | 31 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang 'n Koninklike Privilege van Elizabeth IDit was 'n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
The Columbia Encyclopedia, Sixth Edition
 | 
| 2 | 1619 | 21 Apr 1619—18 Jan 1677: Johan Anthoniszoon (Jan) van Riebeeckvan Riebeeck het later 'n halfweg-stasie aan die Kaap gevestig
"NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
 | 
| 3 | 1629 | 28 Okt 1629—2 Nov 1664: Maria de la QuellerieSy is was die vrou van Jan van Riebeeck
"NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
 | 
| 4 | 1659 | 1 Mei 1659—1 Mei 1659: Eerste verdedigingsmag gestigDie Politieke Raad besluit om 'n 'kompagnie schutters' met 'crijgsofficieren' te organiseer; een sersant en twee korporaals. Die boer Harman Remagienne en die meulenaar Wouter Mostert staan onder bevel van Steven Jansen.
D B Bosman en H B Thom, Daghregister houden by den oppercoopman Jan Anthonisz van Riebeeck, Deel III (1659-1662), uitgawe van die van Riebeeck-vereniging (A A Balkema, Kaapstad, 1957), p 34
 | 
| 5 | 1660 | 1660—1660: Eerste oorlog tussen VOC en die Khoikhoi"NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
 | 
| 6 | 1661 | 1661—1661: Gerugte oor die volk genaamd die "Briqua" aangetekeGerugte in die Kaap oor die volk genaamd die "Briqua" aangeteken (later bekend as die Tswana) | "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
 | 
| 7 | 1662 | 3 Mei 1662—3 Mei 1662: Doop van Eva (Krotoa)van der Stael briewe, Archief van de Classis Amsterdam van de Nederlandse Hervormde Kerk
6 Mei 1662—6 Mei 1662: Jan van Riebeeck verlaat die Kaap vir Malakka1) "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
2) "A History of South Africa", Frank Welsh, 2000, ISBN 0-00-638421-8
9 Mei 1662—9 Mei 1662: Zacharias Wagenaar as Goewerneur van die Kaap aangestel"Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
 | 
| 8 | 1663 | 1663—1663: Eerste openbare skool aan die KaapHoofsaaklik vir kinders van VOC werknemers
1663—1663: Buiteposte in Saldanhabaai en Hottentots Holland gevestig"Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
 | 
| 9 | 1665 | 1665—1665: Aankoms van Ds J. van ArckelHy was die eerste predikant van die kerk aan die Kaap
"NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
1665: NG Gemeente Kaapstad gestigEerste Gemeente in Suid-Afrika
"Handleiding vir Genealogiese Navorsing in Suid-Afrika", R.T.J. Lombard, RGN, Pretoria, ISBN 0 7969 0889 3, 1990
1665—1665: Bevestiging van eerste kerkraad"NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
 | 
| 10 | 1666 | 1666—1666: Nedersettings ontstaan in Saldanhabaai en Vishoek"Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
1666—1666: Cornelis van Quaelberg as Goewerneur van die Kaap aangestel"A History of South Africa", Frank Welsh, 2000, ISBN 0-00-638421-8
1666—1666: Aankoms van Ds J de VooghtHy was die tweede leraar van die kerk aan die Kaap
"NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
1666—1666: Begin van bouwerk aan die KasteelDie Kasteel is gebou om die bestaande Fort te vervang
"NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
12 Jan 1666—12 Jan 1666: Dood van Ds Van Arckel"Wikipedia, die Vrye Ensiklopedie", Joan van Arckel, https://af.wikipedia.org/wiki/Joan_van_Arckel
 | 
| 11 | 1667 | 1667—1667: Indiërs arriveer aan die Kaap"Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
 | 
| 12 | 1668 | Mei 1668—Mei 1668: Jacob Borghorst as Goewerneur van die Kaap aangestel"A History of South Africa", Frank Welsh, 2000, ISBN 0-00-638421-8
 | 
| 13 | 1670 | 2 Jun 1670—2 Jun 1670: Pieter Hackius as Goewerneur van die Kaap aangestel"Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
 | 
| 14 | 1671 | 1 Des 1671—1 Des 1671: Coenraad van Breitenbach as Goewerneur van die Kaap aangestel"Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
 | 
| 15 | 1672 | 23 Mrt 1672—23 Mrt 1672: Albert van Breugel as Goewerneur van die Kaap aangestel"Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
2 Okt 1672—2 Okt 1672: IJsbrand Godske as Goewerneur van die Kaap aangestel"Wikipedia, die Vrye Ensiklopedie", IJsbrand Godske, https://af.wikipedia.org/wiki/IJsbrand_Godske
 | 
| 16 | 1673 | 1673—1673: Tweede VOC-Khoikhoi OorlogDie oorlog was teen Gonnema gevoer, 'n Koikoi-aanvoerder
1) "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
2) "Die Verdedigingstelsel aan die Kaap onder die Hollands-Oos Indiese Kompanjie (1652-1795)", P E Roux, (gepubliseerde MA-verhandeling, 1925, Universiteit van Stellenbosch), pp 141-143.
 | 
| 17 | 1676 |  | 
| 18 | 1677 | 19 Jan 1677—19 Jan 1677: Jan van Riebeeck in Batavia begraweHy was 57 jaar oud.
"NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
 | 
| 19 | 1678 | 1678—1678: Nedersetting ontstaan in Hottentots Holland"Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
29 Jun 1678—29 Jun 1678: Hendrik Crudop as Kommandeur  van die Kaap aangestel"Wikipedia, die Vrye Ensiklopedie", Hendrik Crudop, https://af.wikipedia.org/wiki/Hendrik_Crudop
 | 
| 20 | 1679 | 1679—1679: Eerste boere vestig langs die Eersterivier"Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
1679—1679: Stellenbosch gestig"Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
1679—1679: Voltooiing van die Kasteel in Kaapstad"NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
 | 
| 21 | 1685 | 17 Okt 1685—17 Okt 1685: Edik van FontainebleauDie Edik van Nantes, waarvolgens Protestante geloofsvryheid gewaarborg was, word deur Lodewyk XIV opgehef met die uitvaardiging van die Edik van Fontainebleau.
22 Okt 1685—22 Okt 1685: Edikt van Fontainebleau in Parys uitgeroepDie Edik van Fontainbleau word in Parys aanvaar en uitgeroep.
 |