 1680 - 1721  (41 jare)
 1680 - 1721  (41 jare)
	
		
			|  | Datum | Gebeurtenis(se) | 
	
| 1 | 1600 | 31 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang 'n Koninklike Privilege van Elizabeth IDit was 'n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
The Columbia Encyclopedia, Sixth Edition
 | 
| 2 | 1685 | 17 Okt 1685—17 Okt 1685: Edik van FontainebleauDie Edik van Nantes, waarvolgens Protestante geloofsvryheid gewaarborg was, word deur Lodewyk XIV opgehef met die uitvaardiging van die Edik van Fontainebleau.
22 Okt 1685—22 Okt 1685: Edikt van Fontainebleau in Parys uitgeroepDie Edik van Fontainbleau word in Parys aanvaar en uitgeroep.
 |