|   | 
			 Datum | 
			 Gebeurtenis(se) | 
		
	
| 1  | 1600  | - 31 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang 'n Koninklike Privilege van Elizabeth I
 Dit was 'n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
The Columbia Encyclopedia, Sixth Edition 
  | 
| 2  | 1619  | - 21 Apr 1619—18 Jan 1677: Johan Anthoniszoon (Jan) van Riebeeck
 van Riebeeck het later 'n halfweg-stasie aan die Kaap gevestig
"NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002 
  | 
| 3  | 1672  | - 23 Mrt 1672—23 Mrt 1672: Albert van Breugel as Goewerneur van die Kaap aangestel
 "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius 
- 2 Okt 1672—2 Okt 1672: IJsbrand Godske as Goewerneur van die Kaap aangestel
 "Wikipedia, die Vrye Ensiklopedie", IJsbrand Godske, https://af.wikipedia.org/wiki/IJsbrand_Godske 
  | 
| 4  | 1673  | - 1673—1673: Tweede VOC-Khoikhoi Oorlog
 Die oorlog was teen Gonnema gevoer, 'n Koikoi-aanvoerder
1) "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
2) "Die Verdedigingstelsel aan die Kaap onder die Hollands-Oos Indiese Kompanjie (1652-1795)", P E Roux, (gepubliseerde MA-verhandeling, 1925, Universiteit van Stellenbosch), pp 141-143. 
  | 
| 5  | 1676  |  | 
| 6  | 1677  | - 19 Jan 1677—19 Jan 1677: Jan van Riebeeck in Batavia begrawe
 Hy was 57 jaar oud.
"NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002 
  | 
| 7  | 1678  | - 1678—1678: Nedersetting ontstaan in Hottentots Holland
 "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius 
- 29 Jun 1678—29 Jun 1678: Hendrik Crudop as Kommandeur  van die Kaap aangestel
 "Wikipedia, die Vrye Ensiklopedie", Hendrik Crudop, https://af.wikipedia.org/wiki/Hendrik_Crudop 
  | 
| 8  | 1679  | - 1679—1679: Eerste boere vestig langs die Eersterivier
 "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius 
- 1679—1679: Stellenbosch gestig
 "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius 
- 1679—1679: Voltooiing van die Kasteel in Kaapstad
 "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002 
  | 
| 9  | 1685  | - 17 Okt 1685—17 Okt 1685: Edik van Fontainebleau
 Die Edik van Nantes, waarvolgens Protestante geloofsvryheid gewaarborg was, word deur Lodewyk XIV opgehef met die uitvaardiging van die Edik van Fontainebleau. 
- 22 Okt 1685—22 Okt 1685: Edikt van Fontainebleau in Parys uitgeroep
 Die Edik van Fontainbleau word in Parys aanvaar en uitgeroep. 
  |